Griekwastad Bierunie Fees 2026

 Welkom by Griekwastad Bierunie Fees, 2026! Ons hou ‘n reünie fees, in Octoberfest vorm, van 25 tot 27 September 2026. As jy hier gewoon, skoolgegaan, gewerk of gekuier het, kom kuier saam met ons! Kuier heel naweek saam, of kom loer in op Saterdag 26 September vir ‘n dag vol opwinding, sports en pret vir die hele familie. Loer na ons Facebook blad en sluit aan by ons WhatsApp groep vir meer inligting en opdaterings. Vir verblyf navrae, klik HIER

Hier is 'n voorsmakie van waarna julle kan uitsien...

Van ons uitstallers waarna julle kan uitsien...
(Om stalletjie spasie te bespreek, klik HIER)

Fees informasie:

Met trots geborg deur:

Scroll to Top